top of page

VOORNEMENDE KANDIDATE:

Stuur 'n verkorte CV van twee bladsye;

'n Afrskrif van Identiteitsdokument;

Onlangse kop-en-skouers foto;

'n 200 woorde opsomming van u siening

van selfbeskikking;

tesame met 'n duidelike aanwysing van

* provinsie

* distrik/dorp

* woonadres

* selfoonnommer

* e-pos adres

OM ONS TE BEREIK VOOR OF OP

30 SEPTEMBER 2013 na

resolution2649@gmail.com

Alle aansoeke word voorgelê aan 'n paneel van vyf persone wat dit individueel beoordeel op verskillende plekke; waarna die vyf lyste saamgevoeg word om die uiteindelike kandidatelys te bepaal, Nasionaal sowel as Provinsiaal. Dit word gedoen om kliekvorming te voorkom.

bottom of page