top of page

THE BIGGEST SCAM EVER:

How America fell for an illegal, lying immigrant family

Hannes Engelbrecht

America’s favourite Kenyan, Barry Obama, has a halfsister (same father) named Auma Obama. Although she only met Barry once they were both in their twenties, Auma apparently remembers her father speaking about her halfbrother in the United States. Naturally she endorsed his bid for the USA presidency.

But now Auma Obama is on a world-wide trip (okay, Africa mostly) to promote her own biography. And, unwittingly, the Obama slip is showing: she relates a dysfunctional family and her own insecurities with a culture shock and contradiction between western and African cultures. In the process she is, unintentionally, making a mockery of Barry Obama’s new policy on Africa of “democracy and multi-culturism”.

 

What she failed to do on her visit to South Africa in the Idasa Centre in Cape Town last week is to answer why so many members of the Obama family are renowned for being “country hoppers and illegal immigrants”. (Obama Sr himself left the USA under a cloud in the 1960’s and was described by US immigration services as a polygamist – being married to Barry’s mother Ann Dunham in the US and Auma’s mother in Kenya at the same time).

Barry’s uncle, Onyango Obama, was arrested in August 2011 for drunken driving and other motoring offences. It then came to the fore that honourable Onyango has violated an order to go back to Kenya in the 1990’s and has been an illegal immigrant ever since. He told arresting officers: “I think I’ll call the White House”.

Barry’s sister Zuituni Onyango also faced deportation from the USA until a judge in Boston granted her asylum last year.

It also transpired that the transgender nanny Evie (and self-proclaimed prostitute) cared for the young Barry when his mother Ann Dunham absconded to Indonesia in the late sixties. (More about dear Ann and Evie later on).

Auma Obama herself of course left Kenya for Germany when she was 19 and spent 16 years in the country.

Mark Ndesanjo, Barry’s halfbrother, disappeared into China a long time ago.

Barry Obama goes to great lengths to relay his stories that he never met his halfsisters and halfbrothers before 1988 and had no ties with Kenya before that time, even dishing it out as facts in his official biography. This is something Auma and Mark is collaborating in. That is of course nonsense – Barrack Hussein Obama Sr paid the nanny Evie, paid maintenance to Ann Dunham until she married again, brought Barry to Kenya when he was 10; registered his birth in Kenya. Barry Obama Jr visited Kenya regularly in 1980, staying with the Ndesanjos. But more interestingly, Barry Obama himself admitted in an unguarded moment to reporter Lynn Sweet in 2006 that he actually spent his childhood in Kenya.

To add to the intriguing Obama/Kenya story the USA ambassador to Kenya, Scott Gration, was forced by the Obama administration to resign three days ago. Everybody is keeping mum about the reasons – but expect to hear more detail when the US presidential election starts warming up later this year. There is the little problem surrounding Barry’s Kenyan birth certificate (making him unfit as USA president) and a few other little problems surrounding the Obamas in Kenya – the kind of stuff an ambassador will inevitably hear. The grapevine suggests that the main reason for Gration’s resignation was a party for gay and lesbian activists held by the Embassy which Gration resented, especially in view of Obama’s endorsement of same sex marriages and his childhood memories of transgender nanny and male prostitute Evie.

Another spanner in the works is apparently that Gration is a practising Christian with strong beliefs, while the polygamist Obama family of Kenya are Muslims. (Barrack Hussein Obama Sr was married to Kezia in a traditional ceremony and fathered Auma and Malik; simultaneously married Ann Dunham and fathered Barry; then married Ruth and fathered Mark and David. He was also the author of “Problems facing our Socialism” as a Kenyan government official).

 

Oh damn! And then – less than a month ago racy photos of dear little Barry Obama’s mother surfaced in vintage fetish and bondage magazines. The photos were taken at the home of Frank Marshall in Honolulu and appeared in Bizarre Life, Exotique and Battling Babes. They not only featured Barry’s mama Ann but also Barry’s beloved nanny Evie Davies. This ties in with the tales of elders in the Kenyan village where Barack Hussein Obama grew up, who recall: “She was a whore and hippy who drove ‘Barak’ to drink. Often when ‘Barak’ was drunk he said he only married her to get a permit in the USA”.

This then, is the family that western civilisation has entrusted the biggest western nation in the world to. This then, is the Barry Obama who has the gall to try and control western civilisation.

Obama's infamous mother

AFRIKANE EN MOSLEMS SE IMMIGRASIE VEROORSAAK WêRELDWYD SWAAI NA REGS

Hannes Engelbrecht

Vir die wit etniese Afrikaner/Boer se strewe na vryheid en onafhanklikheid van die ANC-regering is dit baie belangrik om buitelandse steun te verwerf. Vir jare het die liberale media in Suid Afrika die indruk geskep dat alles doodnormaal en ‘n utopia is in die reënboognasie van Suid Afrika – ons strewe na selfbeskikking was dus ‘n baie moeilike konsep om in die buiteland te verkoop.

Die liberale ideologie van multi-kulturisme het hom egter meteens binne die bestek van net ‘n jaar in die realiteit van diversiteit en verskillende kulture vasgeloop. Multi-kulturisme en die ou uitgediende begrip van integrasie soos voorgestaan deur die ANC, DA en die liberale media is skielik nie meer die “flavour of the month” nie.

Die realiteit van ongebreidelde immigrasie van mense van Afrika- en Moslem-oorsprong na westerse lande het die realiteit nou egter baie beter in die buiteland tuisgebring as wat al ons politieke argument dit ooit kon doen. Vir die eerste keer besef buitelanders nou wat multi-kulturisme en verskillende kulture, gelowe en tradisies eintlik beteken.

Almal is wel bewus van Vlaamsbelang en ander konserwatiewe Vlaamse groepe se groei in België; die verdriedubbeling van die regse Front National se stemme in Frankryk; en die ongekende groei van Golden Dawn in Griekeland tydens onlangse verkiesings. Alhoewel geeneen van die partye oorwinnings kon behaal nie, laat die groei politieke ontleders regop sit – nie dat dit juis die hoofnuus haal in Suid Afrika se hansie-my-kneg media nie…

Maar daar is ook ander suksesverhale van regse groei wat, al word dit doodgeswyg, net goed vir ons eie stryd om selfbeskikking kan wees:

  • In Ysland het die regse Olafur Grimmson pas verlede week 52% van die stemme behaal in die Presidentsverkiesing. Die linkse kandidaat Herdis Þorgeirsdóttir kon net 2,6% haal; en Pora, die liberale 37-jarige huisvrou het heeltemaal uit die politiek bedank nadat haar steun van 45% gedaal het na 33%.

  • - In Mexico het die regse Enrique Pena Nieto van die Institutional Revolutionary Party 38,1% van die stemme getrek in laasmaand se verkiesing. Hy word nou president met die hulp van die konserwatiewe Josefina Vazquez Mota wat 25.4% gehaal het. Die liberale Andres Manuel Lopez Obrador het teruggesak tot 31.59%.

  • In November laasjaar het Guatamala ‘n dramatiese terugkeer na regs gemaak deur die afgetrede generaal Otto Prez Molina te verkies as President. Molina se Patriotic Party het 54% van die stemme behaal – dit nadat die party twee maande tevore op net 36% gestaan het.

  • - In Serbië het die regse radikale Tomislav Nikolic se Serbian Progressive Party (SNS) op 6 Mei 2012 hulle aantal setels opgeskuif van 21 na 55 en 24% van die stemme behaal (met 941000 stemme die meeste van al die partye). Die liberale Democratic Party se setels het gedaal van 64 tot 49.

  • En in die VSA lek Mitt Romney se Republikeine lippe af vir die Presidentsverkiesing teen Barry Soetoro van Kenia (ook bekend as Barack Obama van Amerika) se Demokrate.

Geeneen van hierdie verkiesings het enige publisiteit in Suid Afrika gekry nie, nes die oorweldigende groei in BKA en ander regse groeperinge geen publisiteit kry nie. Ons het daar nie ‘n probleem mee nie – geen volstruis kon nog ooit die werklikheid verander deur sy kop in die sand te steek nie. Maar dat die magshebbers en media in Suid Afrika wel deeglik daarvan bewus is, is verseker. Ons hoor reeds van regeringskant geluide van groter samewerking met China, Indië en ander muishondlande soos hulle besef die net span al nouer om hulle en die realiteit van die Reënboognasie en multi-kulturisme is besig om hulle in te haal.

Wat die liberale media (en veral Naspers met sy Afrikaanse publikasies) in hierdie knyptang gaan doen sal net die tyd leer – hulle voel reeds dalende sirkulasiesyfers en ‘n ongekende skeptisisme oor hulle politieke standpunte. Hoeveel langer hulle soos ‘n volstruis kop-in-die-sand kan druk vir die werklikheid is seker ‘n ope vraag; maar, wanneer dalende sirkulasie aan jou sak begin raak, kan dinge gou verander in ‘n mediagroep wat buitendien geen vaste morele grondslag het nie.

FRANSE VERKIESING

BBC World se skokreaksie op die eerste uitslae Maandagoggend van die eerste rondte van die Franse presidentsverkiesing het gewys hoe onvoorbereid en verras die pragmatiste en liberaliste van die wêreld is op die skielike groei in die regse, behoudende politiek. Marine le Pen van die Front National het nie net FN se stempersentasie van 9% twee jaar gelede meer as verdubbel tot byna 20% nie, maar in die proses die pragmatis Nicholas Sarkozy geskud. Sarkozy sal nou noodgedwonge moet aanklank vind by die regses van Front National voor die finale presidentsverkiesing oor twee weke – of die gevaar loop om die presidentskap af te staan aan die sosialis Hollande. Dit sluit in Le Pen en FN se onverbiddelike verbintenis tot Franse nasionalisme, anti-immigrasiewetgewing en anti-islamitisering en teen stand teen multi-kulturisme.

Front National is, nes ander regse groeperinge wêreldwyd, grootliks aangewese op veldtogte op die internet en sosiale netwerke omdat die groot mediareuse die behoudende politiek doelbewus ignoreer.

In Suid Afrika is Boere Krisisaksie (BKA) ten nouste verbonde aan hierdie regse bewegings wêreldwyd, maar veral in Europa. Ons is byna daagliks in verbinding met soortgelyke groepe. Vier maande gelede het BKA reeds sy steun toegesê aan Front National en ook ‘n ondersteunersgroep “White South Africans support Marine le Pen and Front National” geskep. Twee weke gelede kon BKA met groot sekerheid voorspel dat Marine le Pen minstens 17% van die stemme gaan haal.

Nes die buitelandse mediagroepe het ook die Suid Afrikaanse mediareuse soos Media24/Naspers geen idée gehad van die verrassing wat wag nie. Trouens, Dr Leopold Scholtz, Europese politieke “kenner” het in Beeld ‘n redelike neerhalende artikel geskryf oor die oordrewe “regse groei in Europa”. Saam met die BBC, Sarkozy en die Europese media sit Naspers ook nou met eier op die gesig.

Meer as net die politieke uitslag in Frankryk was op die spel: dit was die eerste keer dat ‘n regse politieke groep op groot skaal van die internet en sosiale media gebruik gemaak het om mense in te lig. Dit het die juk van mediagroepe wat bevooroordeeld berig teen behoudende, regse groepe finaal afgewerp. Front National kon met net 10% mediadekking 20% van die stemme op Marine le Pen verenig.

Vir Boere Krisisaksie (BKA) is dit ‘n groot triomf. Nie net weet ons dat ons nou kan staatmaak op die ondersteuning van ‘n vyfde van Frankryk se bevolking in ons stryd teen ‘n onderdrukkende, rassistiese ANC-regering nie; maar ons weet ook dat ons internet en sosiale network-veldtogte probleme voorspel vir pragmatiste en liberale in Suid Afrika.

Dit is met groot blydskap en trots dat BKA vanaand ‘n boodskap van gelukwense aan Marine le Pen en Front National kan stuur.

bottom of page