top of page

SELFBESKIKKING EN ONAFHANKLIKHEID

Die liberalis en die slaplies is altyd gou om te vra: “Waar is jou volkstaat? Waar is die grense?”

Dit is vir hulle die maklikste verweer in enige argument met behoudenes.

Nou waar is ons grense dan en waar is ons volkstaat?

* Eerstens moet ons die kompleksiteit van selfbeskikking en uiteindelike onafhanklikheid as soewereine land verstaan. Dit is ‘n proses; dit is nie iets wat oornag gebeur nie. Die eerste stap is om die strewe na selfbeskikking/onafhanklikheid te “verkoop” en te verstaan onder ons eie mense, naamlik dat dit op etnisiteit gerig is: etnisiteit in die sin van ‘n gedeelde taal, kultuur, lewensbeskouing en geskiedenis en veral die gedagte van “volkwees”. Dit beteken dat baie mense wat Afrikaans praat, maar nie “volkwees” verstaan nie, nie deel van die proses kan wees nie (meningsvormers van Media24 is hier ‘n voorbeeld). Dit beteken ook dat anderstaliges wat hulle vereenselwig met ons “volkwees” deel van die proses sal wees (Verwoerd is ‘n voorbeeld).

  • Tweedens moet hierdie proses aan die internasionale gemeenskap, veral die westerling met wie ons ‘n lewensbeskouing deel, verkoop word sodat daar ten minste ‘n begrip is daarvoor dat ons soewerein wil wees. Hierdie proses verloop bo verwagting goed met Jan Alleman in Europa en Amerika wat al meer begrip vir ons situasie het.

  • Derdens moet hierdie proses verkieslik aanvaar word deur die regering in Suid Afrika; indien nie deur oorreding en internasionale druk nie, dan ook met die toepassing van druk (watter gestalte dit dan ook moet aanneem om hulle sienswyse te verander). Dit gaan ernstige opofferings van ons verg waar jou “ja” ja is en jou “nee” nee. Vergeet daarvan dat die ANC nooit daartoe sal instem nie: geregtigheid het nog altyd geseëvier in sulke dispute, regdeur van Israel af tot by die jongste Suid Soedan.

  • Vierdens – en hier kom die probleem – is dat die grense vasgestel moet word. Die liberalis kan nie verstaan dat jy nie grense kán vasstel sonder dat jy BEMAGTIG is nie. Tans het ons geen bemagtiging nie – ons taal, kultuur, lewensbeskouing, self sons geskiedenis is alles onderhewig aan die ANC-regering. Jy word eers bemagtig as jy die ANC na die onderhandelingstafel kan dwing deur interne en eksterne druk. Dit is hoe dit wêreldwyd werk. Bemagtiging beteken jy neem beheer oor jou eie toekoms met jou eie bronne en jou eie bevoegdheid en wil.

  • 1. Ons het ‘n historiese reg op sekere grondgebiede: die Zuid Afrikaanse Republiek, Vrystaat, Republieke van Stellaland, Noord Natal, Goosen, asook die Kaapkolonie.

  • 2. Ons het ‘n besettingsreg op gebiede waar ons in getalle saamgetrek is.

  • 3. Ons het ‘n demografiese reg waar ons volgens bevolkingsamestelling op 10% van die landsoppervlak kan aanspraak maak.

  • 4. Ons het ‘n intellektuele- en ontwikkelingsreg op sekere gebiede waar ons infrastruktuur en industrieë gevestig het met volksarbeid en volksgeld deur vroeëre organisasies soos Yskor, SAS&H, Volkskas, Saambou, landboukoöperasies.

  • 5. Ons het ‘n getallemag waar die meerderheid van volksgenote hulle sal uitspreek vir “volkwees” – die beginsel van “volkstaat stem met jou voete en jou kruisie”.

  • Daar is nie veel navorsing nodig oor Punt 1 nie, maar die ander punte moet sorgvuldig nagevors word. Dis baie belangrik dat na of tydens bemagtiging ‘n verkiesing of referendum (volgens internasionale reg soos in Suid Soedan en die voormalige USSR state) gehou word om Punte 2 en 5 vas te stel.

Dis ‘n proses wat nie afgehandel sal word in my leeftyd nie, maar dis ‘n proses wat my kinders en kleinkinders vir ewig vry sal laat woon in die land wat vir hulle bestem is.

WESTERSE LEWENSBESKOUING

  • In ons strewe na selfbeskikking speel die Westerse lewensbeskouing 'n baie belangrike rol aangesien dit die skeidslyne trek tussen bestaande partye wat binne die parlementêre stelsel is; sowel as die lewensbeskouing van die Afrikaner/Boer en die Afrika lewensbeskouing.Politieke filosowe is dit eens dat daar drie elemente is wat die Westerse beskawing onderskei van ander beskawings en lewensbeskouings (soos verwoord deur RG Collingwood):1. RASIONALE ONDERSOEKDie Westerling het 'n rasionele soeke na studie en onderwys in die sfere van filosofie, geskiedenis, literatuur, kommunikasie, digkuns, medisyne, musiek, logika en grammatika.Hierdie sfere word op 'n deurlopende basis ondersoek deur kritiese denke.Die Westerling het 'n voortdurende soeke na die verhouding tussen Godheid en mens, godsdiens en rede.Die Westerling is sterk ingestel op tegnologie as 'n bron wat ontgin kan word om lewensomstandighede te verbeter; tersiêre en verdere opleiding, en individualisme.Die rasionele denke van die Westerling vind veral ook inslag in kuns met die gevolglike wye verskeidenheid genres van musiek, beeldende en uitvoerende kuns en argitektuur.2. GODSDIENSTIGE IDEALEDie Westerling is by uitstek die ondersoeker van die verhouding tussen Godheid en mens, geloof en werklikheid.Die Westerling glo in 'n skeiding van Staat en Kerk op politieke terrein en dat die twee gesagsvorme wedersyds aanvullend is eerder as onderdrukkend.Die Westerling glo aan godsdiensvryheid, maar nie aan godsdiensgelykheid nie.Wat betref die godsdiens is die Westerse beskawing die enigste wat glo aan vrye spraak en akademiese vryheid wat gebruik kan word om godsdienstige sake ongesteurd na te vors en te bespreek.3. REGERINGSVORMEDie Westerse lewensbeskouing plaas sterk klem op demokrasie, 'n onafhanklike regbank en gelykheid voor die reg, die konsep van 'n burger eerder as 'n onderdaan; en vryheid en gelykheid van burgers.Collingwoord identifiseer ook die volgende wat by alle Westerse beskawings voorkom: individuele vryheid van burgers, gelykheid van burgers, burgerregte, 'n vryemarkstelsel en 'n kommunale regering.ONS ONDERSKRYWING VAN WESTERSE LEWENSBESKOUING vs AFRIKA LEWENSBESKOUING:Gegrond op die drie aspekte wat die Westerse lewensbeskouing kenmerk is ons in direkte opposisie met die ANC en ook opposisiepartye soos die Demokratiese Alliansie. Om net enkele aspekte uit te lig:1. Terwyl die Westerling deurlopend rasioneel vorentoe beweeg op die gebied van onderwys, medisyne, musiek en kommunikasie, is daar in Suid Afrika 'n stagnasie van onderwys gegrond op Afrika-kultuur; 'n terugbeweeg na tradisionele genesers; 'n stagnasie van inheemse musiek gerig op die tradisonele, kwaito ens. asook 'n klakkelose oorname van Afro-Amerikaanse musiek. Op die gebied van kommunikasie is die Westerling gerig op rasionele debatvoering op alle vlakke, terwyl die huidige kultuur in Suid Afrika neerkom op die tradisionele imbizo, stakingsoptrede, selfs 'n ge- toyi-toyi om swart stemme te trek.2. Terwyl die Westerling glo aan godsdiensvryheid, maar nie godsdiensgelykheid nie, is die huidige stelsel in Suid Afrika totaal op godsdiensgelykheid gefokus met alle gelowe (ook satanisme, sektes, Moslem en voorvaderlike gelowe) wat op presies dieselfde kan aanspraak maak. Terwyl van hierdie gelowe hoogs onderdrukkend is in nie-Westerse lande word hulle in Suid Afrika onbeskaamd bevorder.3. Die burger is in die Westerse beskawing die bousteen van 'n demokratiese regering; in Suid Afrika is die Afrika lewensbeskouing van nie burger nie, maar onderdaan, aan die orde van die dag. Die onafhanklikheid van die regbank word voortdurend onder druk geplaas en bevraagteken, met openlike opreoepe dat die Romeins-Hollandse reg ver-Afrika moet word. Vryheid en gelykheid van burgers word ondermyn deur wetlike bepalings soos regstellende aksie, SEB en kwotas.Die vryemarkstelsel kom byna daagliks onder skoot met grondhervormingsplanne, praatjies oor die nasionalisering van myne en industrieë.Ons glo dat die etniese Afrikaner/Boer se selfbeskikking gegrond is ook op die Westerse lewensbeskouing en beskawing wat ons duidelik onderskei van die Afrika lewensbeskouing en kultuur. Om ons Westerse inbors en geskiedenis prys te gee en in te skakel by die Afrika-stelsel is eenvoudig nie 'n opsie nie. Nie net sal dit geen enkele voordeel vir ons volk inhou nie, maar dit sal ook alles vernietig wat van ons die mense maak wat ons wel is.Deur die Afrika lewensbeskouing te aanvaar soos binne-parlementêre partye soos die VF en DA doen beteken jy kondoneer daarmee ook die volgende:- poligamie deur die land se president en ander ampsdraers;- geen persoonlike aanspreeklikheid nie, maar groepsaanspreeklikheid;- 'n oorbeweeg na Afrika-kultuur om stemme te werf (Zille, De Lille ens.);- 'n onvermoë om innoverend te dink en bestaande persepsies te bevraagteken.

The root of bad governance in South Africa (and why liberals are stupid).

Dunning and Kruger were awarded the 2000 Ig Nobel Prize in Psychology for their report, "Unskilled and Unaware of It: How Difficulties in Recognizing One's Own Incompetence Lead to Inflated Self-Assessments".

_____________________________________________

“The Dunning–Kruger effect is a cognitive bias in which unskilled people make poor decisions and reach erroneous conclusions, but their incompetence denies them the metacognitive ability to recognize their mistakes.[1] The unskilled therefore suffer from illusory superiority, rating their ability as above average, much higher than it actually is, while the highly skilled underrate their own abilities, suffering from illusory inferiority.”

_____________________________________________

At the root of poor service delivery, bad governance, corruption and discriminatory practices like Black Economic Empowerment, Affirmative Action and quotas in sport teams in South Africa lies the Manning-Kruger Effect.

Justin Kruger and David Dunning, then both at Cornell University, did extensive research into the subject and came to the following conclusion -

For a given skill, incompetent people will:

  1. tend to overestimate their own level of skill;

  2. fail to recognize genuine skill in others;

  3. fail to recognize the extremity of their inadequacy;

  4. recognize and acknowledge their own previous lack of skill, if they can be trained to substantially improve.

These are the exact tendencies of the ANC government in South Africa – right through from the “affirmative action” civil servant in state departments, the police, defense force – right through to the first level of government, the Parliament and the President Jacob Zuma.

What it means in practice is that these incompetent people do not recognize their own incompetence and do not have the cognitive capability of understanding the frustration of a more intelligent person. In Afrikaans there’s the saying: “Domheid het sy eie narkose”, literally translated “Being stupid has its own anesthetic”

One of the effects of illusory superiority in IQ is the Downing effect. This describes the tendency of people with a below average IQ to overestimate their IQ, and of people with an above average IQ to underestimate their IQ. The propensity to predictably misjudge one's own IQ was first noted by C. L. Downing.

An interesting analogy with the South African situation, with its high taxi accident rate and road death tolls, can also be found in part of the study:

McCormick, Walkey and Green (1986) found similar results, asking participants to evaluate their position on eight different dimensions relating to driving skill. It was found that almost 80% of participants had evaluated themselves as being above the average driver.[26]

The Dunning-Kruger Effect (recognized with a Nobel Prize because of its thorough research) is an exact blueprint of the situation in present-day South Africa. Any liberal or “unitary state” proponent who disputes the effect will have to oppose it with sound academic arguments and research.

bottom of page