29 Sept - 10 Okt 2012
AMANZIMTOTI: BELLS HOUR: Willewragtig fietsryer Charlene Felgate slaan twee aanvallers pimpel en pers in Bernadottestraat.
WITKOPPIES: Bejaarde vrou aangeval en pimpel en pers geslaan deur vier aanvallers.
ESHOWE: 93-jarige MNR SAVILLE doodgeskiet in sy huis met eie vuurwapen deur aanvallers.
HILLCREST: Leon van Rensburg (52) steeds vermis na motorkaping.
BURGERSFORT: NEDERLANDSE Greetje Barnard (59) loop deur onder rassistiese stakers
KEMPTONPARK: BELLS HOUR: ADT sekuriteitsman skiet aanvaller in bors terwyl bejaarde vrou onder bed wegkruip in Malpensastraat, Bonaeropark. Die sekuriteitsman is in die arm gewond en sterk aan.
PRETORIA: Suzette Beukes, eggenote van skoolhoof van Laerskool Bergsig, in gesig gesteek met mes.
LEYDSDORP: PLAASAANVAL: 'n Bekende inwoner van die Leydsdorp omgewing, Emma du Plessis, was gisteraand deur twee jong mans op 'n plaas in die omgewing aangeval.
PAARL: OTM opgeblaas en op motoris geskiet.
SWART RASSISME WORD UITGEBREI NA GEKLEURDES: Armscor (Krygkor) weier om bruines aan te stel - "slegs swartes".
WITBANK: Mnr van Rensburg loop deur onder aanvallers voor SAID-kantoor. (Hannes) BLOEMFONTEIN: Polisie weier om huisbraaksaak te open "gedurende naweek".
SONIA HRUSKA praat by die Conservative Forum, Winsconsin, VSA oor die volksmoord op wittes
GRIEKE STIG OOK ONDERSTEUNERSGROEP: http://stop-boer-genocide.blogspot.gr/
LENASIA-PAD: Herman Theron met ysterpyp aangeval deur twee boosdoeners. (Hannes) MARGATE: MARGATE: Bejaarde vrou van 71 wreed aangerand en op sypaadjie gelos vir dood.
ROODEPOORT/NORTHSIDE: 25-jarige vrou met mes doodgesteek in Sunset View-kompleks deur aanvallers.
KLERKSDORP: Tannie Elize Louw (95) en haar tuinier (55) Saterdag vermoor in Antonstraat.
CENTURION: Jaco du Toit (33) skiet vier rowers na wilde jaagtog na rooftog by Sasol vulstasie. Alvier in hospitaal opgeneem.
MIDDELBURG: Boere van die omgewing fnuik 'n plaasaanval op Willem Cloete (28) en sy eggenote Eslje - boere Hansie en Johan van Rensburg het een van die aanvallers geskiet.
HAYSFIELD, PIETERMARITZBURG: 91-jarige vrou verkrag en aangerand.
POLE: Betoging in Pole teen moorde en ter ondersteuning van Boere (4 photos)
CLAIRMONT, KAAPSTAD: Die lyk van die 33-jarige Antoinette (Anzunette) du Plessis is gister 12:00 in haar huis in Buchananweg gevind. Haar keel is afgesny.
TYGERBERG: VUURWAPEN WAT WEIER, RED MAN: Thys Human (55) Maandagaand om 22:00 aangehou in die oprit van sy huis deur twee swart boewe
ELSBURG: Surina Krugler (62) van Elsburg Johannesburg is vanoggend grusaam in haar huis vermoor.
SPRINGS: Oom Koos Roux en sy eggenote wreed aangeval in Edelweiss. Oom Koos beswyk later die week aan messteke.
DURBAN NOORD: Dorothy Carlyle ontvoer, aangerand en met mes gesteek. Sy is langs die pad afgelaai en het nou mediese bystand.
MARQUARD: PLAASAANVAL: Johan Greyling (79) en Maria (74) aangeval. Verskeie kere met 'n mes gesteek en is in die hospitaal op Betlehem opgeneem. Tannie Maria het kneusings opgedoen.
DA-PARLELEMNTSLID Dianne Kohler-Branard se 24-jarige seun gekaap.
ONGERAPPORTEERDE MOORD IN MEI: MALVERN: Theresina (92), known as Tess, was murdered and possibly raped in her house in Persimmon Street in Malvern on May 15.
UVONGO: Vroulike vakansieganger skiet swart aanvaller.
GERDAU PLAASAANVAL: Oom Broer(HK) Grobler van Gerdau aangeval op sy plaas.
BREDELL: Vrou skiet aanvaller in sy knie tydens aanval op kleinhoewe.
SOWAT TWAALF Amerikaners ruk op na Washington om te betoog teen die volksmoord in Suid Afrika.
TRAFALGAR/PORT EDWARD: 10-jarige Moolman seun met skroewedraaier gesteek tydens gewapende aanval.
HAVENSIDE: A man (apparently Indian) was shot six times in his leg and stomach by hijackers near his Nashville Place home in Havenside. The 32-year old man was rushed to the Life Chatsmed and Garden Hospital where he is receiving medical treatment.
PRETORIA NOORD: Tannie Reina Louwrens (94) vermoor gevind in die Montana Renaissance Kompleks. Sy is laaste lewend gesien tydens 'n braai op Vrydag.
HARRISMITH: ’n Man van die dorp is Sondag poedelkaal hier in die veld op ’n plaas gekry nadat hy deur sewe mans oorval en van sy klere, selfoon en beursie beroof is. Richard Dovey (37), onderdelebestuurder by Peter James-motors, het ’n gat in sy kop, sowel as snye en krapmerke aan sy lyf.
CLOVERDENE, BENONI: Barry Newland doodgeskiet op kleinhoewe wat voorheen aan Charlize Theron se ouers behoort het.
MIDDELBURG: ’n Groep verkeersbeamptes het die 52-jarige Deon Coetzer “soos ’n trop wolwe” aangerand terwyl sy vrou en 17-jarige seun toegekyk het.
TRANSPARENCY INTERNATIONAL noem Suid Afrika as een van sewe lande waar daar geen stappe geneem word om omkopery en korrupsie hok te slaan nie.


1 TOT 6 NOVEMBER 2012: SES DAE UIT DIE HEL!
BRANDE IN WES KAAP: 'n Berig dat 'n boer wat sy eiendom wou beskerm teen brandstigters in hegtenis geneem is weens poging tot moord is op 'n plaaslike radiostasie uitgesaai.
ROODEPOORT: Sakeman vermoor gevind in sy besigheid. Enigiemand met inligting oor naam en adres? A prominent Roodepoort businessman was found dead at his CBD office on Monday night 5 November.
DARLING: 62-jarige Sue Flight vermoor:
NOORWEEGSE UITRUILSTUDENT 24 keer met mes gesteek:
KAAPSTAD: Veteraanmotor-entoesias Ron Peffers (74) Vrydagoggend deur aanvallers doodgeskiet op sy kleinhoewe. Hy het gereeld bydraes geskryf vir die Crankhandle Club se nuusbrief. Ron se vrou Amanda was nie tuis tydens die aanval nie, maar het met hom gepraat voordat hy in die hospitaal gesterf het.
ELARDUSPARK: Prof Max Braun van UP in kritieke toestand in hospitaal na hy in maag geskiet is deur drie gewapende aanvallers. Clare Braun in skouer gewond.
GROBLERSDAL: PLAASAANVAL: PAS ONTVANG: Groblersdal Buurtwag Plaas Brakfontein op die pad tussen Bronkhorstspruit dam en Argent . Boervrou afgevoer na Bronkhorstspruit hospitaal met oa ernstige gesig beserings
KURUMAN: BRANDSTIGTING: Philip Ferreira rapporteer: Nog ongeveer 10 000ha in Kuruman omgewing afgebrand die naweek. Die vuur het Sondag vanaf Kagung begin.
IERLAND SE PARLEMENT BESPREEK OOK DALK MOORDE: Daniel Lötter - Die verslag oor die stand van sake tov plaasmoorde wat ek aangestuur het is op die agenda van die "Joint Committee on Foreign Affairs and Trade of the Irish Parliament".
WES KAAPSE BETOGERS brand nou wingerde af: tussen 50 en 60 hektaar reeds verwoes!
WALMER, P.E.: 93-jarige tannie vermoor. Yolande Jonck Kruger rapporteer - 93 year old lady found murdered in Walmer, PE. Police are looking 4 people with info regarding this senseless murder.
BON ACCORD: Gesin oorval deur gewapendes: Wat veronderstel was om ’n lekker wegbreek naweek te wees vir ’n gesin van Theresapark het uitgeloop op ’n nagmerrie ondervinding toe vier mans hulle oorval en aangerand het.
Henry Jacobs en sy vrou, Helena, het saam met hulle twee kinders die naweek van 3 November gaan kamp by die Bon Accord dam.
HEIDELBERG: MAN OORVAL DEUR ROWERS: Sandra Greyling My man se oom was woensdag aan 9 uur se kant gehijack met sy lorrie by n weegbrug buite heidelberg, hul het hom met geweer kolf, shifting en vuis geslaan en hom getrap en skop en hom met skoen rieme vasgebind, hy het 25% harsingskudding op gedoen, hul het hom 2 uur van die trok afgegooi sonder skoene net met kortbroek en hempie dank net die Vader hul het hom nie geskiet nie.
VRYBURG: SINLOSE MOORD: Corlia Kock
SNAKEWEG, BENONI: BELLS HOUR!
Junior Steenkamp rapporteer: Dubbel Bells oomblik!! Polisie skiet rower met AK47 dood vanoggend by die Snake Road off ramp by Benoni!!
MARIKA Deysel Myburgh Ek wil 2 gevalle rapporteer op my familie die afgelope 2 dae. .my PA Harry Deysel met mes gesteek op Sondag. Hy sterk by huis aan. .My man vanmore gehijack oppad Werk toe. So hoe lucky can you get!
BELLS VIR DIE STANDERTON-BOERE! Rudi Viljoen
Saterdag, 3 Nov het 7 gewapende mans 'n winkel in Standerton beroof. DIe verdagtes het die veld ingevlug. Agv baie klipperige wereld kon die polisie nie met voertuie agterna nie en is die boere se hulp ingeroep. Boere het polisielede op die bakkies gelaai en is veld in. Agv van die Boere se paraatheid, goeie kommunikasie netwerk met 2 rigtingradios en ge-organiseerdheid is 5 van die 7 verdagtes vasgetrek! Hulle was gewapen met 9mm pistole en .38 rewolwers.
VRYBURG: CORLIA MARX KOCK sterf na aanval.
"RASSISME-HOFSAAK" teen Franse rektor uit hof gegooi nadat sy se: "As jy die immegrante-kinders se punte wegneem, het ons baie goed gedoen"... VLAANDERE (Belgie) LOOP DEUR ONDER SWART BENDEVERKRAGTINGS: SANDDRIFT, BRITS: PLAASAANVAL: Thomas de la Port - Nog n Plaasaanval Saterdag aand man is 4 Keer geskiet maar bestendig in die Brits medi-clinic hospitaal, vrou is met pistool in die gesig geslaan, dit het gebeur op Sanddrift 23kilos uit Brits uit op die Thaba pad.
KRUGERSDORP: Gister is Steven Vorster (45) wreed in sy woonstel in Krugersdorp vermoor en 2 vroue is in die aanval verkrag. Die media noem dit natuurlik weer 'n rooftog!
PRETORIA: Saterdag is Nico van Vuuren (20), O-21 Bloubulspeler, dood in 'n botsing met barbare wat oor 'n stopstraat gejaag het na hulle 'n slaghuis beroof het!
SPRINGS: Die moontlikheid dat oudgevangenes ’n bewaarder se matriekdogter uit wraak by sy huis kom doodskiet het, word deur die owerhede ondersoek. Willie Aucamp (49) en sy vrou, Carol (48), van Eastvale in Springs worstel al tien dae lank oor die motief vir die moord op hul enigste kind, die 18-jarige Minke.
VILJOENSKROON-PAD: PLAASAANVAL: Meer inligting? Wees asb. op die uitkyk vir wit Mazda-bakkie DKG175FS met 'n klein yskas op die bak.
VREDEFORT: PLAASAANVAL: Mnr Reinecke - wees op uitkyk vir wit Ford Ranger DKG175FS met twee dromme diesel agterop. Twee swartes, gewapen met Bruno 9mm pistool.
SASOLBURG: GESTEELDE VOERTUIE: Jetta 2 CLi wit FBT840FS en Toyota Corolla blou BJP733FS gesteel by Ankerhof Woonstelle.
ELLISRAS:Enigiemand met meer inligting oor 'n plaasaanval wat naby Villa Nora plaasgevind het? Naam, plaas?
NEDERLAND: MOSIE TEEN ANC-REGERING met net 12 stemme afgeweer.
DOMINIONVILLE: Tannie Nettie van amper 80 is vanoggend so 3 uur se kant in haar huis aan gerand en 2 keer verkrag.
